Slimkoppies

← Alle woordfamilies

-us woorde

Vlak 3 · klinker “u” · 3 woorde

Woorde wat op -us eindig. Klank die eerste letter, dan die -us saam — en die kind lees die hele familie.

WoordKlankeEnglishIn 'n sin
bus b — u — s bus Ek ry skool toe met die bus.
mus m — u — s cap / beanie Ek dra ‘n mus teen die koue.
sus s — u — s sister My sus speel saam met my.

Hoe om dit te gebruik

  1. Wys die woord en klank dit stadig: b — u — s.
  2. Laat die kind self probeer, sonder om te help.
  3. Lees die voorbeeldsin saam — betekenis maak die woord vas.
  4. Gaan aan na die volgende woord in dieselfde familie.

Oefen hierdie woorde in KlankKidz

Ander woordfamilies