Slimkoppies

← Alle woordfamilies

-ak woorde

Vlak 1 · klinker “a” · 4 woorde

Woorde wat op -ak eindig. Klank die eerste letter, dan die -ak saam — en die kind lees die hele familie.

WoordKlankeEnglishIn 'n sin
dak d — a — k roof Die rooi dak hou die reën uit.
sak s — a — k bag / pocket My boeke is in my sak.
tak t — a — k branch Die voël sit op die tak.
bak b — a — k bowl / bake Mamma bak ‘n lekker koek in die bak.

Hoe om dit te gebruik

  1. Wys die woord en klank dit stadig: d — a — k.
  2. Laat die kind self probeer, sonder om te help.
  3. Lees die voorbeeldsin saam — betekenis maak die woord vas.
  4. Gaan aan na die volgende woord in dieselfde familie.

Oefen hierdie woorde in KlankKidz

Ander woordfamilies