TelKidz
Vyf wêrelde en 23 kort vlakke — tel, plus en minus, vorms, geld en breuke — in die volgorde waarin die grondslagfase dit leer. Geen tydsdruk nie, en sterre net vir wat die eerste keer reg is.
Wat is binne-in
- ’n Leerpad: tel tot 20, plus en minus, vorms, rand en sente, en breuke
- Geen horlosie nie — ’n wenk ná ’n fout, en elke vraag eindig op reg
- ’n Eie profiel en sterre vir elke kind in die huis