Slimkoppies Jou rekening

← Alle programme

Slim Wetenskap

Natuurwetenskappe · 6–10 jaar

Chemie, sterrekunde, fisika en biologie — met interaktiewe eksperimente, geanimeerde lesse, ’n vasvra en ’n lab-joernaal waarin ’n kind sy eie waarnemings opteken.

Begin speel

Gratis om te begin · daarna R39 per maand vir al die programme, vir die hele gesin · pryse

Sit dit op jou tuisskerm →

Skermskoot van Slim Wetenskap

Wat is binne-in